Ingredients
- Jou gunsteling bier
- Jou gunsteling spices
- Knoffel
- Heel hoender
Method
- Vat ‘n groot sluk van jou gunsteling bier
- Meng jou spice met ‘n bietjie knoffel en spice die hoender.
- Maak die hoender regop sit op die bierblik.
- Vat foelie en maak albei die drumsticks toe aan die onderkant.
- Plaas foelie oor die res van die hoender .
- Moet nie die foelie te styf teen die hoender druk nie.
- Plaas hoender op die kole vir so 1 uur 30 min.
Dit is die beste hoender wat jy sal proe.